Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Micki Pistorius

@ Sunday Times Books LIVE

Micki Pistorius Latest

Skimme in die Skadu

Reeksmoordenaars ervaar die mag oor lewe en dood as almagtig. Aangesien hulle min beheer het oor hulle eie lewens en gevoelens, raak hulle verslaaf aan die almagtigheid wat beheer oor iemand anders se lewe hulle bied. Daarom pleeg hulle herhaaldelik moord. Dit herstel hulle geestelike wanbalans wanneer hulle selfwaarde in twyfel getrek word. As ek ‘n reeksmoordenaar moes ondervra, het ek op metafisiese vlak in die troebel waters van sy siel geduik. Sy emosies van leegheid, eensaamheid, depressie en vrees was bekend aan my. ‘n Mens kan nie eens begin om ‘n reeksmoordenaar se psige te ontleed as jy nie kans sien om sy emosies te voel nie.

ISBN-13: 9780143025177
Koop nou